Skerp vrae, skerp antwoorde: wat in die vraagrondte gebeur het Sharp questions, sharp answers: what happened in the Q&A
IRASA-paneellede by die debat in die Thusong-sentrum. IRASA panellists at the debate at the Thusong Centre.
Gasheer Morné Pietersen het elke party twee minute gegee om 'n ander party se manifes te toets, met geleentheid vir reaksie. Hy het partye herhaaldelik aan wedersydse respek herinner en die tyd streng bestuur. Die opsomming hieronder gee weer wat gesê is; Brokkies kon nie elke bewering onafhanklik bevestig nie. Host Morné Pietersen gave each party two minutes to test another party's manifesto, with an opportunity to respond. He repeatedly reminded parties of mutual respect and managed the time strictly. The summary below reflects what was said; Brokkies could not independently verify every claim.
Partye vra mekaar uit: IRASA het gevra hoekom partye in die huidige koalisie nie reeds uitgevoer het wat hulle nou beloof nie, en het 'n voorgestelde gesamentlike operasie sentrum (JOC) as 'n polisie funksie bestempel. Die Vryheidsfront Plus het verduidelik dat sy voorstel 'n munisipale oproep sentrum is waar 'n inwoner met een oproep 'n klagte kan aanmeld in plaas van vyf of ses. Parties cross-examine each other: IRASA asked why parties in the current coalition hadn't already delivered what they now promise, and labelled a proposed joint operations centre (JOC) a policing function. The Vryheidsfront Plus clarified that its proposal is a municipal call centre where a resident can log a complaint with one call instead of five or six.
Advieskantoor het van ander partye verlang om oor aantygings rakende aanstellings in die raad te antwoord. Ander partye het die aantygings terug gewys, gevra vir bewyse of gesê dit hoort by die munisipale bestuurder. Die EPWP-aanstellings en hoe billik dit versprei word, het deurgaans opgekom. Advieskantoor demanded other parties answer allegations about council appointments. Other parties pushed back on the allegations, asked for evidence or said it belonged with the municipal manager. EPWP appointments and how fairly they're distributed came up repeatedly.
Die DA het gevra of die EFF se slagspreuk “Victory or Death” nie 'n dreigement is nie. Die EFF het gesê dit motiveer sy eie lede om volhard die verkiesing te oorwin. Sommige sprekers het ook beswaar gemaak teen beledigende taal; die PMC het gesê politiek hoef nie lelik te wees nie. The DA asked whether the EFF's slogan “Victory or Death” wasn't a threat. The EFF said it motivates its own members to persevere and win the election. Some speakers also objected to insulting language; the PMC said politics doesn't have to be ugly.
BOSA het die kiesers drie vrae gestel: het die dorp vorentoe beweeg, het dienslewering verbeter, en — indien nie — verdien die dorp 'n alternatief? BOSA posed three questions to voters: has the town moved forward, has service delivery improved, and — if not — does the town deserve an alternative?
Grond, huise en plase: Verskeie partye het gepraat oor grond vir behuising. Die EFF en die NCC het gesê beskikbare grond moet gebruik word om huise te bou, en 'n inwoner het gevra wat van die munisipaliteit se grond geword het. Die DA het gesê gesprekke oor grondverkryging is gevorder en dat die munisipaliteit se behuisingskantoor ondersoek moet word. Land, housing and farms: Several parties spoke about land for housing. The EFF and the NCC said available land should be used to build houses, and a resident asked what became of the municipality's land. The DA said discussions on land acquisition are advanced and that the municipality's housing office should be investigated.
Die ANC het klem gelê op riool by plaaslike nedersettings en op Spieskamp, De Rust en Volmoed. Die DA het bewoners herinner dat die wet hulle teen onregmatige uitsetting beskerm, en dat hulle die owerhede of die party kan kontak. The ANC emphasised sewage at local settlements and at Spieskamp, De Rust and Volmoed. The DA reminded residents that the law protects them against unlawful eviction, and that they can contact the authorities or the party.
Luisteraars se vrae: Vrae oor WhatsApp en Facebook het gehandel oor grond belasting versus deernisgevalle, misdaad, kinders wat nie skool toe gaan nie en werkskepping. Die RAM het gesê tenders moet oop wees vir die publiek en dat township-ekonomieë dieselfde prioriteit as die middestad moet kry. Teen die einde het verskeie partye hul laaste minuut gebruik om kiesers aan te spoor om op 4 November te gaan stem. Listeners' questions: Questions via WhatsApp and Facebook covered land tax versus hardship cases, crime, children not attending school, and job creation. The RAM said tenders should be open to the public and that township economies should get the same priority as the town centre. Towards the end, several parties used their last minute to urge voters to go and vote on 4 November.
“Is die mense van Oudtshoorn vandag beter daaraan toe as vyf jaar gelede?”
Die debat is deur Eden FM (87.3 – 103.6) uitgesaai en lewendig op Facebook gestroom. The debate was broadcast by Eden FM (87.3 – 103.6) and streamed live on Facebook.
Wil jou besigheid soos die advertensies in hierdie uitgawe verskyn? Brokkies bereik lesers regoor Oudtshoorn, elke uitgawe. Kontak ons vir pryse en beskikbare spasies. Want your business to appear like the ads in this edition? Brokkies reaches readers across Oudtshoorn, every edition. Contact us for pricing and available slots.
Adverteer in Brokkies ↗ Advertise in Brokkies ↗Deel Hierdie Storie Share This Story
Lees die volledige uitgawe ↗ Read the full edition ↗Skrywer, ontwerp & samestelling van Brokkies: Writer, design & compilation of Brokkies: Wayne Maarman
In Vennootskap Met In Partnership With