Saag Jonker en sy voertuig gevind Saag Jonker and his vehicle found
Saag Jonker. Saag Jonker.
Saag Jonker en sy voertuig is Dinsdagmiddag sowat 300 m vanaf die brug gevind. Morné Jonker het die nuus aan Die Hoorn bevestig. Meer besonderhede sal gedeel word sodra dit beskikbaar is. Saag Jonker and his vehicle were found on Tuesday afternoon roughly 300 m from the bridge. Morné Jonker confirmed the news to Die Hoorn. More details will be shared as they become available.
Jonker, van die Rooiheuwel-distrik buite Oudtshoorn, is Sondag 27 September omstreeks 12:50 vermis toe die vloedwater hom en sy bruin Toyota Land Cruiser meegesleur het by 'n laagwaterbrug oor die Olifantsrivier, ongeveer 3 km buite die dorp. Die rivier was in volle vloed ná swaar reënval in die opvangsgebied suid van Beaufort-Wes. Hy was op pad terug van sy gewone rondtes op die plaas. Jonker, of the Rooiheuwel district outside Oudtshoorn, went missing on Sunday 27 September at around 12:50 when floodwater swept him and his brown Toyota Land Cruiser away at a low-water bridge over the Olifants River, about 3 km outside town. The river was in full flood after heavy rainfall in the catchment area south of Beaufort West. He was on his way back from his usual rounds on the farm.
Duikers, hommeltuie en 'n AMS-helikopter het die gebied ure lank deursoek, tesame met boere, vrywilligers en lede van die gemeenskap. Die Jonker-familie bedank almal wat gehelp het, en vra dat hulle privaatheid gerespekteer word. Divers, drones and an AMS helicopter searched the area for hours, alongside farmers, volunteers and community members. The Jonker family thanks everyone who helped, and asks that their privacy be respected.
Ons dink aan die Jonker-familie in hierdie moeilike tyd. Our thoughts are with the Jonker family in this difficult time.
Wil jou besigheid soos die advertensies in hierdie uitgawe verskyn? Brokkies bereik lesers regoor Oudtshoorn, elke uitgawe. Kontak ons vir pryse en beskikbare spasies. Want your business to appear like the ads in this edition? Brokkies reaches readers across Oudtshoorn, every edition. Contact us for pricing and available slots.
Adverteer in Brokkies ↗ Advertise in Brokkies ↗Deel Hierdie Storie Share This Story
Lees die volledige uitgawe ↗ Read the full edition ↗Skrywer, ontwerp & samestelling van Brokkies: Writer, design & compilation of Brokkies: Wayne Maarman
In Vennootskap Met In Partnership With