Erfenisfees 2026 en 'n optog teen bendegeweld Heritage Festival 2026 and a march against gang violence
Erfenisfees 2026-plakkaat, Colridge Primêre Skool. Heritage Festival 2026 poster, Colridge Primary School.
Vanaf 08:00 trek 'n groot optog vanaf Bridgeton tot by Colridge Primêre Skool, waar kerke en die gemeenskap 'n memorandum aan die Burgemeester en 'n Brigadier van die SAPD oorhandig — voor 'n dag van sport, spel en potjiekos. From 08:00, a large march sets off from Bridgeton to Colridge Primary School, where churches and the community hand a memorandum to the Mayor and a SAPS Brigadier — ahead of a day of sport, games and potjiekos.
Die Oudtshoorn Christelike Jeug (OCYF) hou vanjaar se Erfenisfees op Erfenisdag, Donderdag 24 September, by Colridge Primêre Skool se veld — vir die 16de jaar op 'n ry. Sport en spel, potjiekos- en braaikompetisies met groot pryse. The Oudtshoorn Christian Youth (OCYF) is holding this year's Heritage Festival on Heritage Day, Thursday 24 September, at Colridge Primary School's field — for the 16th year running. Sport and games, potjiekos and braai competitions with big prizes.
Vanaf 08:00 trek 'n groot optog teen bendegeweld vanaf Bridgeton-sirkel/-garage tot by die skoolveld. Kerke, gemeentes en gemeenskapsgroepe is welkom om saam te stap en hul eie baniere te dra. From 08:00, a large march against gang violence sets off from the Bridgeton circle/garage to the school field. Churches, congregations and community groups are welcome to march together and carry their own banners.
Navrae: Philip Seroux, 079 987 9486 · [email protected] Enquiries: Philip Seroux, 079 987 9486 · [email protected]
Ons erfenis, saam gevier. Ons dorp, saam beskerm. Our heritage, celebrated together. Our town, protected together.
Wil jou besigheid soos die advertensies in hierdie uitgawe verskyn? Brokkies bereik lesers regoor Oudtshoorn, elke uitgawe. Kontak ons vir pryse en beskikbare spasies. Want your business to appear like the ads in this edition? Brokkies reaches readers across Oudtshoorn, every edition. Contact us for pricing and available slots.
Adverteer in Brokkies ↗ Advertise in Brokkies ↗Deel Hierdie Storie Share This Story
Lees die volledige uitgawe ↗ Read the full edition ↗Skrywer, ontwerp & samestelling van Brokkies: Writer, design & compilation of Brokkies: Wayne Maarman
In Vennootskap Met In Partnership With